Hoofstuk 1
Die teks
DAGBOEK VAN 'N SOLDAAT Tipografie en produksie deur Artem Creare Omslag: Marc Achleitner
Geset in 14 op 16 pt. Cloister/Lino
Geset, gedruk en gebind deur
Perskor, Doornfontein, Johannesburg (14500) Alle regte voorbehou
Eerste Druk 1962 Tweede Druk 1964 Derde Druk 1964 Vierde Druk 1965 Vyfde Druk 1973 Sesde Druk 1974
ISBN 0 628 00354 4 N. P. VAN WYK LOUW DAGBOEK VAN 'N SOLDAAT
'N HOORSPEL
AFRIKAANSE
PERS-BOEKHANDEL “Dagboek van 'n Soldaat” deur N. P. van Wyk Louw is in opdrag van die Beheerraad van die S.A.U.K. geskryf en op 4 Augustus 1961 in die Afrikaanse Diens uitgesaai. ROLLE
KAPTEIN GERARDO DE TORRES, 25 jaar, offisier in die Bevrydingsleër; skrywer van die Dagboek.
MOEDER van Gerardo, 45 jaar.
AANKONDIGER van Radio-Lobos.
GENERAAL ANTONIO ALONSO, 45 jaar, opperbevelhebber van die Bevrydingsleër.
MARIA, 20 jaar, aangesluit by die Bevrydingsleër.
MAJOOR EDUARDO, ’n ander offisier in dieselfde leër; 50 jaar sowat, vroeër beroepsoldaat.
LOBOS, diktator, 35 jaar.
REGTER aan Lobos se kant.
DIE ADVOKAAT RAMON DE TORRES, 50 jaar, vader van Gerardo en ondergrondse leier van die opstand teen Lobos.
AANKONDIGER van die Vryheidsender.
SOLDATE.
'N OFFISIER.
VROUESTEM.
SERSANT.
VOLK wat skraal toejuig.
ONTSETTE OFFISIERE.
VROUESTEMME in kantoor.
MILITÊRE BEVELE.
VOLKSMASSA wat woedend skreeu.