Hoofstuk 29
Die heilige houer
Wie die wêreld wil vat en daaraan wil verander —
ek sien nie hoe hy dit kan regkry nie.
Die wêreld is 'n heilige houer;
daaraan kan jy nie peuter nie.
Wie daaraan peuter, bederf dit.
Wie daaraan vasklou, verloor dit.
ek sien nie hoe hy dit kan regkry nie.
Die wêreld is 'n heilige houer;
daaraan kan jy nie peuter nie.
Wie daaraan peuter, bederf dit.
Wie daaraan vasklou, verloor dit.
Want van die dinge loop sommige voor, en sommige volg;
sommige asem saggies, sommige blaas hard;
sommige is sterk, sommige swak;
sommige staan, sommige val.
sommige asem saggies, sommige blaas hard;
sommige is sterk, sommige swak;
sommige staan, sommige val.
Daarom vermy die wyse die uiterste,
die oordaad,
en die grootdoenerigheid.
die oordaad,
en die grootdoenerigheid.