Hoofstuk 33
Ken jouself
Wie ander ken, is slim.
Wie homself ken, is wys.
Wie homself ken, is wys.
Wie ander oorwin, is kragtig.
Wie homself oorwin, is sterk.
Wie homself oorwin, is sterk.
Wie weet dat hy genoeg het, is ryk.
Wie volhard, het wilskrag.
Wie volhard, het wilskrag.
Wie sy plek nie verloor nie, hou lank.
Wie sterf maar nie vergaan nie, lewe vir altyd.
Wie sterf maar nie vergaan nie, lewe vir altyd.