Hoofstuk 47
Sonder om uit te gaan
Sonder om by die deur uit te gaan,
ken jy die wêreld.
Sonder om by die venster uit te kyk,
sien jy die weg van die hemel.
ken jy die wêreld.
Sonder om by die venster uit te kyk,
sien jy die weg van die hemel.
Hoe verder jy gaan,
hoe minder weet jy.
hoe minder weet jy.
Daarom weet die wyse sonder om te reis,
begryp hy sonder om te kyk,
en voltooi hy sonder om te doen.
begryp hy sonder om te kyk,
en voltooi hy sonder om te doen.