Tema
Teksgrootte
18px
Hoofstuk 3

Stemme

eerste halwe koor
Ligte vrouestemme (sopraan)
tweede halwe koor
Donker mannestemme (bas of bariton)
koor
Hierdie twee groepe saam
voorspraak
Sterk mannestem
aanklaer
Sterk mannestem, laer as dié van voorspraak, indien moontlik: dit moet met stem van voorspraak kontrasteer
voortrekkerman
Sterk mannestem
voortrekkervrou
Donker vrouestem (alt)
jongmens
Jong stem (van seun of meisie) wat met lae vrouestem van vrou kontrasteer
koor van voortrekkers
Donker vrouestemme (alt) Die manne wat saam hierin optree, is figurante
stem van die geregtigheid
Vol basstem agter die toneel
📵 Jy is tans sonder internet.

📥 Laai boek af

Stoor alle hoofstukke op jou toestel sodat jy sonder internet kan lees.

Besig om te laai…