Hoofstuk 48
Laat los
Wie leer, kry elke dag meer by.
Wie die Weg volg, laat elke dag meer los.
Wie die Weg volg, laat elke dag meer los.
Laat los, en laat weer los,
totdat jy niks meer forseer nie.
Forseer niks, en niks bly ongedaan nie.
totdat jy niks meer forseer nie.
Forseer niks, en niks bly ongedaan nie.
Wie die wêreld wil wen, doen dit sonder gedoente.
Wie gedoente maak, sal nooit die wêreld wen nie.
Wie gedoente maak, sal nooit die wêreld wen nie.