Hoofstuk 60
'n Klein vissie
'n Groot land lei is soos om 'n klein vissie te braai:
moenie te veel daaraan karring nie.
moenie te veel daaraan karring nie.
As die wêreld met die Weg gelei word,
het bose geeste geen krag nie.
Nie dat hulle geen krag het nie,
maar hulle krag maak mense nie seer nie.
Nie net maak hulle mense nie seer nie,
die wyse maak ook niemand seer nie.
het bose geeste geen krag nie.
Nie dat hulle geen krag het nie,
maar hulle krag maak mense nie seer nie.
Nie net maak hulle mense nie seer nie,
die wyse maak ook niemand seer nie.
Omdat nie een van die twee skade doen nie,
vloei deug na almal toe.
vloei deug na almal toe.