Hoofstuk 72
Moenie onderdruk nie
Wanneer die mense nie meer gesag vrees nie,
kom daar 'n groter ramp.
kom daar 'n groter ramp.
Moenie die mense in hul huise beknel nie.
Moenie hul bestaan vir hulle bitter maak nie.
As jy hulle nie onderdruk nie,
sal hulle nie moeg word vir jou nie.
Moenie hul bestaan vir hulle bitter maak nie.
As jy hulle nie onderdruk nie,
sal hulle nie moeg word vir jou nie.
Daarom ken die wyse homself, maar wys homself nie.
Hy het homself lief, maar verhef homself nie.
Hy los die een en kies die ander.
Hy het homself lief, maar verhef homself nie.
Hy los die een en kies die ander.