Hoofstuk 6
Die gees van die vallei
Die gees van die vallei sterf nooit.
Dit word die geheimsinnige moeder genoem.
Dit word die geheimsinnige moeder genoem.
Die poort van die geheimsinnige moeder
is die wortel van hemel en aarde.
is die wortel van hemel en aarde.
Dit loop deur soos 'n fyn draad, skaars sigbaar;
gebruik dit, en dit raak nooit op nie.
gebruik dit, en dit raak nooit op nie.