Taboek
Riku Lätti
waar spook dit
wat maak banger
geeste en gode
of die wetenskap
wat die geheime verklap
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ vir soekende siele op reis
vader kersfees ›
✓ Deel-skakel gekopieer