Taboek
Riku Lätti
wat is in 'n naam
issit nie 'n bietjie funny
hoe die hebreeuse naam
saulus
na romeinse vorm
paulus
omwaai
na hy die lig gesien het nie
in my oë lyk hy na
'n agent
vir die staat
wat fake nuus versprei
uit die bundel Taboek
🟢 f
✓ Deel-skakel gekopieer