Cottage Club
Verklein

Cottage Club

Die Cottage Club is meer as 'n venue. Dis 'n huis vir liedjies, stories en mense wat glo dat musiek die beste klink wanneer daar werklik geluister word.

Voorkamermusiek sedert 2003 – oorspronklike kunstenaars, aandagtige gehore en die eenvoudige magie.