Terug na Lede
Hein Griesel
member
Auto-created collaborator. Please update bio.
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Water
Naledi
Naledi ISBN: 9781067235017
Die stories speel af in ’n nabye toekoms Suid-Afrika. Die regering se groot land onteiensdroom en beleid en polities gedrewe onwerkbare ekonomiese beleid, diefstal, onbevoegdheid en stil “genocide” het die land vernietig. Daar is op die oomblik, waartydens die verhale afspeel, ’n reuse watertekort en selfs water-oorloë in Suid-Afrika. Mense vrek van die honger. Mense vang, jag en eet soms mekaar vir oorlewing. Dit is ’n scenario waar die ekosisteem begin terugveg het en gewen het. Die nuwe mal Groen Beweging offer ook mense aan die natuur om te keer dat oorbevolking weer die ekosisteem vernietig. Miljoene is dood en die res moet aanpas by ’n tipe van distopiese, “Mad Max” bestaan. Daar is wel ook soms donker humor soos dit Suid-Afrikaners betaam. Alhoewel die verhale meedoënloos is, is daar soms ook die galgehumor van “Aandete”, “Toe kom die Wolf” en “Dead End Dreams” wat jou laat lag en so effens kak laat voel omdat jy gelag het. Met ’n sterk Suid-Afrikaanse geur. Daar is ’n lewensdraad wat deur die verhale loop. Daar is ’n protagonis en ’n antagonis wat in ván die kortverhale verskyn. Hulle ontmoet mekaar in die finale verhaal. Van die karakters soek na “die Boer” ’n soort ’n Messias-figuur, ’n wetenskaplike, oftewel, “’n Boer”. Een van die enkele oues wat dalk nog leef, vertel van toe hulle kinders was en daar ’n paradys was, kos, water, ’n groen hemel. Voor die gif van politiek en leuens.

Stuur Boodskap

Kontak Hein Griesel direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗