E-Boeke 17

Geen boeke gevind nie.
42: Die antwoord op die groot vraag oor die lewe, die heelal en alles
Gratis
42: Die antwoord op die groot vraag oor die lewe, die heelal en alles
Deep Thought
Filosofie 43
Lees

Populêre wetenskap en filosofie – van die oerknal tot die sin van die lewe, in 42 hoofstukke.

Afrikaans Filosofie 43 hoofstukke 2026
Dagboek van 'n soldaat
Gratis
Dagboek van 'n soldaat
NP van Wyk Louw
7
Lees
Afrikaans 7 hoofstukke
42: The Answer to the Ultimate Question of Life, the Universe, and Everything
Gratis
42: The Answer to the Ultimate Question of Life, the Universe, and Everything
Deep Thought
43
Lees

Popular science and philosophy — from the big bang to the meaning of life, in 42 chapters.

Afrikaans 43 hoofstukke 2026
Habitus
R200.00
Habitus
Kobus Kotze
Poësie 8
Koop

Habitus is Kobus Kotzé se digtersdebuut waarin hy op ’n oorrompelende manier verwoord hoe jy gevorm word deur
die strukture van klas, geskiedenis, taal en ruimte.
Kotzé karteer ’n bestaan wat oor kontinente strek, maar steeds nou verweef is met grootwordgrond en familiegeskiedenis.
Plek word l...

Afrikaans Poësie 8 hoofstukke 2026
Brisant
R120.00
Brisant
Hein Viljoen
Poësie
Koop

Hierdie bundel is ‘n postmoderne spanningsverhaal in epiese digvorm in die voetspore van moderne tekste soos Awater en The Waste Land.
Dit vertel die verhaal van die verset van ‘n baie gewone man teen sy mislukkings en teen die magte wat sy lewe beheer – ‘n verset waarin hy hom gaandeweg laat ve...

Afrikaans Poësie 2024
Die pluimsaad waai ver of Bitter begin
Gratis
Die pluimsaad waai ver of Bitter begin
NP van Wyk Louw
Drama 9
Lees

Die pluimsaad waai ver of Bitter begin is geskryf as 'n opdragwerk vir die Republiekfees in 1966.

Afrikaans Drama 9 hoofstukke 1972
Die Dieper Reg
Gratis
Die Dieper Reg
NP van Wyk Louw
8
Lees
Afrikaans 8 hoofstukke 1938
Drol in die Drinkwater
R120.00
Drol in die Drinkwater
Churchil Naude
Poësie 2
Koop

Met sy briljante albums Kroeskop vol geraas en Kroesifaaid het Churchil Naudé hom in die voorste linie van Suid‑Afrikaanse rap gevestig en nuwe, opwindende dimensies van Afrikaans ontgin. Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit weer balsem vir die siel teen ’...

Afrikaans Poësie 2 hoofstukke 2020
NP van Wyk Louw - 'n Biografie deur Willie van Staden
Gratis
NP van Wyk Louw - 'n Biografie deur Willie van Staden
NP van Wyk Louw
Biografie 1
Lees
Afrikaans Biografie 1 hoofstukke
Die Held
Gratis
Die Held
NP van Wyk Louw
Poësie 1
Lees
Afrikaans Poësie 1 hoofstukke 1962
Anne van Green Gables
R170.00
Anne van Green Gables
Jackie Lätti
Roman 16
Koop

Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster
gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te
nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte
van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Ga...

Afrikaans Roman 16 hoofstukke
Koning-Eenoog of Nie Vir Geleerdes
Gratis
Koning-Eenoog of Nie Vir Geleerdes
NP van Wyk Louw
Lees
Afrikaans 1963
Taboek
Gratis
Taboek
Riku Lätti
Filosofiese Afrikaanse Poësie 83
Lees

Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie.
– Koos Kombuis
...

Afrikaans Filosofiese Afrikaanse Poësie 83 hoofstukke
Voorwaarts Mars
R119.96
Voorwaarts Mars
Riku Lätti
'n filosofies kinderboek 18
Koop

In ’n stil dorpie waar die wind stories fluister
en drome soms wegraak in die stof,
kyk ’n groep diere op na die sterre
en besluit: ons kan verder gaan.

Met hande, pote en hoop
bou hulle iets onmoontliks —
’n pad na Mars,
’n reis na hulleself.

Voorwaarts Mars is ’n sagte, dapper verha...

Afrikaans 'n filosofies kinderboek 18 hoofstukke 2026
Raka
Gratis
Raka
NP van Wyk Louw
Digbundel 6
Lees
Afrikaans Digbundel 6 hoofstukke 1945
Die Halwe Kring
Gratis
Die Halwe Kring
NP van Wyk Louw
Digbundel 27
Lees
Afrikaans Digbundel 27 hoofstukke 1937
Dias
Gratis
Dias
NP van Wyk Louw
'n Hoorspel 5
Lees

NASIONALE BOEKHANDEL BPK
KAAPSTAD BLOEMFONTEIN
JOHANNESBURG
EERSTE DRUK 1952
VYFDE DRUK 1964
NASIONALE HANDELS DRUKKERY BPK
ELSIESRIVIER

Afrikaans 'n Hoorspel 5 hoofstukke 1952
Sorteer volgens:
TitelOuteurGenre
42: Die antwoord op die groot vraag oor die lewe, die heelal en alles Deep Thought Filosofie
Dagboek van 'n soldaat NP van Wyk Louw
42: The Answer to the Ultimate Question of Life, the Universe, and Everything Deep Thought
Habitus Kobus Kotze Poësie
Brisant Hein Viljoen Poësie
Die pluimsaad waai ver of Bitter begin NP van Wyk Louw Drama
Die Dieper Reg NP van Wyk Louw
Drol in die Drinkwater Churchil Naude Poësie
NP van Wyk Louw - 'n Biografie deur Willie van Staden NP van Wyk Louw Biografie
Die Held NP van Wyk Louw Poësie
Anne van Green Gables Jackie Lätti Roman
Koning-Eenoog of Nie Vir Geleerdes NP van Wyk Louw
Taboek Riku Lätti Filosofiese Afrikaanse Poësie
Voorwaarts Mars Riku Lätti 'n filosofies kinderboek
Raka NP van Wyk Louw Digbundel
Die Halwe Kring NP van Wyk Louw Digbundel
Dias NP van Wyk Louw 'n Hoorspel
Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗