Terug na Lede
Malvory Adams
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
3
Als is nie (net) swart en wit nie
Naledi
Naledi
’n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in ’n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos ’n tienpondhamer tussen die oë: Sy selfmoordpoging het misluk! ’n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk. Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak Als is nie net swart en wit nie skets ’n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, ’n dans met die dood en die lewe. ’n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, “Hemel-Dal” asook ’n Engelse weergawe genaamd “Heaven’s Vale”.
DARK WHITE LIGHT BLACK
Naledi
Naledi ISBN: 9781928530947
DARK WHITE LIGHT BLACK Malvory Adams  First published in Afrikaans as Als is nie net swart en wit nie (Not everything is black and white), this expanded memoir probes some of the most pivotal issues facing South Africa today: race, ‘othering’, unremembering, identity, gangsterism, addiction, and the process of making meaning of a society that has become unhinged from its moorings.
DARK WHITE LIGHT BLACK – ebook
Naledi
Naledi
Die e-boek is te koop direk op Amazon: Koop e-boek Dark White Light Black probes some of the most pivotal issues facing South Africa today: race, ‘othering’, unremembering, identity, gangsterism, addiction, and the process of making meaning of a society that has become unhinged from its moorings. The writer walks with the reader through a lion-hearted personal lens and through the purgatory of his travelogue, which starts 15 years before his birth in the tiny Eastern Cape hamlet of Breidbach. He dramatically recounts how his German grandfather robbed him of his grandparents.

Stuur Boodskap

Kontak Malvory Adams direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗