Terug na Lede
Heinz Mödler
Heinz Mödler
member
Dr. Heinz Mödler is 'n Suid-Afrikaanse anestesioloog wat verbonde is aan die Universiteit Stellenbosch se Departement van Anestesiologie en Kritieke Sorg. Hy het 'n BSc-graad in Chemie sowel as 'n MB ChB en M Med (Anes) kwalifikasie verwerf. Sy mediese loopbaan is gesentreer op kardiale anestesie, en hy is 'n mediese spesialis in dié veld. Benewens sy mediese werk is Mödler ook 'n veelsydige skrywer wat verskeie boeke in Afrikaans gepubliseer het, waaronder "Sexy Medisyne" (2011), "James Bond Ontbloot" en "En daar was dagga: 'n Biografie". Hy het as panellid opgetree by die 2022 Toyota US Woordfees waar hy saam met kliniese sielkundige Louis Awerbuck en omgewingskenner Dave Pepler oor die gebruik van hallusinogene middels in die behandeling van geestesgesondheidskwessies gepraat. Mödler kombineer sy wetenskaplike agtergrond in chemie met sy artistieke belangstellings. Hy is ook 'n kunsdrukmaker wat sy eie nuut-uitgevinde chemiese prosesse en papiervervaardiging gebruik om unieke kunstukke te skep. Elke stuk wat hy produseer is uniek as gevolg van die baie veranderlikes wat by sy druktegnieke betrokke is. Sy werk word by galeryë soos Axis Art Gallery uitgestal.
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
5
En daar was dagga deur Heinz Mödler
Naledi
Naledi
ISBN 9781928426868
James Bond, Ontbloot!
Naledi
Naledi
Is ’n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil hê ons moet glo in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef? Is die blouring-seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En wat is die effek op die menslike liggaam van ’n oordaad rooivleis, brood en Martini’s? Heinz Mödler beantwoord dié en baie ander interessante vrae in James Bond, Ontbloot– Die naakte waarheid agter Brittanje se beroemdste geheime agent. Dié gewilde skrywer se deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende resultate.
Stetoskoop
Naledi
Naledi ISBN: 9781928530831
Stetoskoop deur Heinz Mödler: Dieselfde skrywer as James Bond onbloot en die topverkoper …en daar was dagga. Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vyfde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad. NIE-FIKSIE – RUBRIEKE SAGTEBAND 235mm x 150mm +/- 280 bladsye ISBN: 9781928530831
STETOSKOOP 2
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-0672342-5-6
Die wye verskeidenheid van onderwerpe beloof om die belangstelling te wek én te bevredig. Maak gereed vir enigiets van babelas tot teddiebere, pepermente tot wiskundige formules, en sokkerballe tot sifilis. Benewens hierdie temas, ontbloot hy ook die verrassende kant van ’n hele paar vreemde karakters en beroemdes. Lees oor die Deense sterrekundige Tycho Brahe se bronsneus, die motorbouer André-Gustave Citroën se dobbelverslawing en die Nobelpryswenner Marie Curie se stormagtige sekslewe ná haar man se dood. Professor Andreas van Wyk beskryf Stetoskoop 2 in sy voorwoord as ’n voortsetting van die ou tradisie van goeie Afrikaanse koerantrubrieke om ons leeswêreld en taal op ’n speelse wyse te verryk.
…en daar was Dagga
Naledi
Naledi
Die daggaplant (Cannabis sativa)  word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, ’n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga se aktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC). Die antwoord op die vraag of dagga verslawend is, is nog nie heeltemaal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel. Hierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om ’n opinie aangaande hierdie wonderlike plant te waag.
64
Luister mooi na die stilte van hierdie geraas
’n Verkoopsman het sy vrou saam met hom geneem wanneer hy die langpad aanpak. Wanneer hulle weer tuis was, kon sy nie snags slaap nie
👁 35 lesers

Eerste toetse in jou lewe is die belangrikste
Ons prestasies word amper op ’n daaglikse basis getoets.
👁 30 lesers

Suig maar gerus daardie wit lekkertjie ná ete
Of jy in Londen of Springbok uiteet, dit maak nie saak nie. Die bedrag verskil dalk, maar die peperment by die rekening bly dieselfde.
👁 29 lesers

Die dokter wat nooit ophou probeer het nie
Onkoserkose is ’n parasitiese infeksie wat deur die wurm Onchocerca volvulus veroorsaak word. Die siekte word deur ’n geïnfekteerde swartvlieg na die mens oorgedra.
👁 28 lesers

Snuffelende polisiemuise gou ons voorland
Die opwinding om te vlieg verdwyn baie vinnig wanneer jy jou skoene moet uittrek en jou belt in die mandjie moet laat val

Penisillien ’n groot deurbraak vir sifilis-lyers
Nadat Napoleon Bonaparte (1769-1821) se manne Napels bestorm het, het die siekte wat Christopher Columbus (1451-1506) vanaf die Amerikas gebring het, ’n massiewe hupstoot gekry. Binne net ’n paar jaar
👁 31 lesers

Penisillien ’n groot deurbraak vir sifilis-lyers

Nadat Napoleon Bonaparte (1769-1821) se manne Napels bestorm het, het die siekte wat Christopher Columbus (1451-1506) vanaf die Amerikas gebring het, ’n massiewe hupstoot gekry. Binne net ’n paar jaar het 10% van die Europese bevolking sifilis gehad.

Die wetenskap wat in ’n reënboog opgesluit lê
Gedurende die uitbreking van die Pes in Engeland, is almal by die werk huis toe gestuur om in isolasie te leef tot die siekte verby is.
👁 36 lesers

Citroën het meer as een dobbelsteen gegooi
Patologiese verslawing aan dobbel is seker een van die moeilikste verslawings om af te skud.
👁 26 lesers

Agie genoeg om ’n Marie-beskuitjie te meet?
Die meeste van ons vul ons motors met petrol of diesel sonder om te weet hoe daardie vloeistof jou van punt A tot by punt B gaan kry.

Nee jy is nie lui nie, jy ly net aan klinomanie
Daar is ’n paar dinge wat jy eerste doen voordat jy die duvet finaal afgooi.
👁 27 lesers

Kastrasie neem nie die boosheid weg nie
In 1952 vind die hof Alan Turing (1912-1954) skuldig aan (in daardie tye) growwe onbehoorlike seksuele gedrag: homoseksualiteit.

Dít is hoekom jy gesigte in wolke sien dryf
Vir kinders wat bereid is om buite op die gras te gaan lê om patrone in wolke te soek, wag daar baie opwinding.

Wanneer twee mense dieselfde delusie deel
Ons ken almal sulke paartjies. Die een persoon, miskien die vrou, sit op die ander een se kop. Sy is die baas in die huis.

Dit is hoekom die Franse so omgesukkel is
Die Franse is ’n onvriendelike klomp. Nie net teenoor toeriste wat hul Eiffeltoring kom stukkend kyk nie, met almal deur die bank.
👁 34 lesers

Nobel-wenner kon eie uitvindsel nie bekostig
Dit het Marie Sklodowska (1867-1934), oftewel Madame Curie, vier jaar geneem om die element radium te isoleer.
👁 18 lesers

Om te gesond te leef kan jou dié siekte gee
Die mensdom is van meet af geneig om alles wat verkeerd is, soos eet, rook en drink, in oormaat te doen.
👁 32 lesers

Hart gaan staan uit pure bygeloof van skrik
'The Hound of the Baskervilles' vertel die verhaal van sir Charles Baskerville wat hom doodskrik wanneer ’n vreesaanjaende hond hom jaag.
👁 24 lesers

Hier is die formule vir die perfekte sokkerbal
Om ’n koeëlronde sokkerbal te maak is nie so eenvoudig soos dit klink nie.
👁 23 lesers

Lobola-skuld noop Galileo tot dié uitvindsels
Wanneer jou geldjies skraps raak omdat jy te min verdien of bang is dit droog vroeg op nadat jy afgetree het, moet planne gemaak word.

Ek het mos gesê moenie in jou neus krap nie!
Wetenskaplikes is van mening dat neuskrappers hulle onnodig blootstel aan die ontwikkeling van Alzheimer se siekte en demensie.
👁 39 lesers

Húlle moet sterf, die res kan maar lank lewe
’n Vyf-en-veertigjarige man staan op ’n balkon

Van treurigheid en dobbel kom toebroodjies
Honderde jare gelede was ’n sny brood hard genoeg om kos daarop te kan skep. So ’n sny het die gepaste naam van ’n 'trencher' gehad.

Dans van die dood – in die straat of kookolie
In 1510 begin ’n vrou uit die bloute in die Franse stad Straatsburg in die straat dans. En sy hou nie op nie.

Maar is dit dan nou nie regtig toevallig nie?
Jason Pegler werk in Dover.

Net ’n dapper mens bevraagteken Pythagoras
Alles wat ons weet van Pythagoras (570-495 v.C.) is hoorsê.

Studie laat Servetus se lewe ’n wending neem
Wanneer die liggaam die suurstof wat dit vereis, opgebruik het, moet die bloed weer met suurstof verryk word.

Skoot bring ’n wending in oorlogvoering mee
Die Fransman Roland Garros (1888-1918) is die eerste persoon wat iemand in die lugruim geskiet het.

Emosionele pyn se lyding nie ondergeskik
Dis 22 Maart 2016.
👁 29 lesers

Emosionele pyn se lyding nie ondergeskik

Dis 22 Maart 2016.

Dis 22 Maart 2016.
Vark in die verhaal was dikwels ’n regte vark
’n Kind is vermoor. Die aangeklaagdes verskyn in die hof. Almal is daar. Nie uit nuuskierigheid nie, maar om hulle beledigings toe te snou.

Wat sou die oorsprong van taal dan wees?
Nadat Adam en Eva mekaar beter leer ken het, moes hulle in ’n stadium tog met mekaar begin praat het. Maar nie een van hulle het ’n Sus en Daan of iets soortgelyks in die Tuin van Eden gehad wat kon h
👁 30 lesers

Wat sou die oorsprong van taal dan wees?

Nadat Adam en Eva mekaar beter leer ken het, moes hulle in ’n stadium tog met mekaar begin praat het. Maar nie een van hulle het ’n Sus en Daan of iets soortgelyks in die Tuin van Eden gehad wat kon help nie.

Spinasie se status is oor jare in yster gegiet
Popeye kan sy sterre dank dat hy nie in Victoria, Australië, bly nie.

Moet nooit jou lojale hond se hart verraai nie
Die Duitse naaldwerker Margarete­ Steiff het in 1880 begin om teddiebere vir haar kliënte te maak om as speldekussings te gebruik. Gou wou hulle meer hê, want hul kinders het met die beertjies begin s
👁 22 lesers

Moet nooit jou lojale hond se hart verraai nie

Die Duitse naaldwerker Margarete­ Steiff het in 1880 begin om teddiebere vir haar kliënte te maak om as speldekussings te gebruik. Gou wou hulle meer hê, want hul kinders het met die beertjies begin speel.

Herinnerings aan vakansies sonder onse Fred
Ons ken Napoleon Bonaparte as ’n koddige mannetjie met ’n netjiese uniform en ’n hoed wat te groot is vir sy kop. Maar dis nie eintlik waar nie.
👁 21 lesers

Die einde van ’n weelderige sjokolade-tradisie
Wanneer jy die boksie oopskuif, lê die rye Sugus, elkeen toegedraai in ’n kleurryke papiertjie, op jou en wag. Onder skuil ’n prentjie.
👁 25 lesers

Vroeggebore babas bly leef omdat hý omgee
’n Aanduiding van hoe goed ’n land se mediese sorg is, is om na die oorlewingsyfer van babas te kyk – veral dié van vroeggebore babas.
👁 33 lesers

Presies hoe invloedryk gaan Charles III wees?
Sir Isaac Newton (1642-1727) het een van die invloedrykste wetenskaplike boeke in die geskiedenis van die mens geskryf.

Tobia Nicotra vervals dokumente én sy lewe
Galileo Galilei het honderde jare gelede die bewegings van Jupiter bestudeer en sy bevindings neergestip.

Audrey Hepburn se (klein swart) nalatenskap
Die Franse aristokraat graaf Hubert de Givenchy (1927-2018) het nie net gesorg dat die skoner geslag lekker ruik nie, hyhet hulle ook aangetrek.

Die dag as jy na jou maat kyk en skielik ‘iek!’
Toe jy hom vir die eerste keer ontmoet, was alles wat hy gedoen het vir jou oulik.

Min plekke waar valsbaarde onwelkom is
In die jaar 1856 skenk ’n ma in Griekeland die lewe aan ’n gesonde seuntjie, Mihailo Tolotos. Ongelukkig sterf sy by sy geboorte en laat hom wees.

Pak dié kat liewer met handskoene
Daar word bespiegel dat sekere politici meer as een lewe het. Elke keer wanneer daar gedink word die persoon se politieke en sosiale einde is in sig, is dit klaarblyklik nie so nie.

Is towersampioene ’n kuur of net ’n dwelm?
Ignoreer ons die voordele wat sogenaamde magiese sampioene of “magic mushrooms” inhou vir ons geestesgesondheid of is dit steeds ’n gevaarlike dwelmmiddel wat vrygeeste dansend om ’n boskampvuur onwet
👁 26 lesers

Is towersampioene ’n kuur of net ’n dwelm?

Ignoreer ons die voordele wat sogenaamde magiese sampioene of “magic mushrooms” inhou vir ons geestesgesondheid of is dit steeds ’n gevaarlike dwelmmiddel wat vrygeeste dansend om ’n boskampvuur onwettig misbruik? Kenners het aan Hannes Kruger gesê d

’n Ballerina, ’n gees en ’n huwelik – almal met die Moon gepla
In dié kerk is ’n eggenoot se afsterwe nie genoeg rede om ’n huwelik te stuit nie – nie terwyl die geliefde se gees nog lewe nie, skryf Heinz Mödler.
👁 42 lesers

Wat sal jý doen met geld in jou rusbank?
Vandag is eerlikheid ’n seldsame verskynsel, maar soms is dit tog lonend om die waarheid te praat, skryf Heinz Mödler.
👁 37 lesers

Soms is daar ’n rokie en g’n vuurtjie
Soms doen ons dinge en weet nie regtig waarom ons dit doen nie, skryf Heinz Mödler.
👁 45 lesers

Voel jy moedeloos? Leer by Sisufos
Al kry die sleur van die lewe ons soms onder, beur ons moedig voort. Heinz Mödler verduidelik hoe dit werk.

Jy stry verniet teen verandering
Dit maak nie saak hoe magtig, slim of ryk jy is en hoe vroom en eerlik en regverdig jy jou lewe lei nie, jy gaan plek moet maak vir verandering, skryf Heinz Mödler.

’n Uitvinding selfs suksesvoller as antibiotika
Hoewel die Romeine aanvanklik gebad het omdat dit vir hulle ’n sosiale geleentheid was, het die geskiedenis van higiëne oor die jare tot groot deurbrake in gesondheid gelei, skryf Heinz Mödler.

Wat gebeur met jou liggaam wanneer jy giftige sampioene eet?
’n Australiese vrou is pas aan moord en poging tot moord skuldig bevind nadat sy ’n ete voorgesit het met giftige sampioene as ’n bestanddeel. Heinz Mödler verduidelik hoe dié gif werk.

Sekswerk soos dit die Nazi’s behaag
Adolf Hitler het prostitusie verban, maar daar was nie ’n gebrek aan seks in die kampe nie. Heinz Mödler skryf oor een van die taboe-onderwerpe van die Tweede Wêreldoorlog.

Die toets wat geen nuweling durf druip nie
Dr. Mödler skryf oor die eerste sertifikaat wat aan ’n baba toegeken word, wat ’n eerste bladsy in ’n album van prestasies kan vul.

Vodka kan jou help teen hierdie vergiftiging
Elke jaar wag ons in spanning om te hoor hoeveel ekstra ons vir ons “sondes” moet boet.

KYK | Die storie van Heinz Mödler, plaasseun en Renaissance-man
Hy kan alles onthou vandat hy “verstand gekry het”, want van elke ding het hy ’n storie gemaak, sê dr. Heinz Mödler aan Murray La Vita.

Karma is die boemerang wat altyd sy pad vind
Karma is ’n antieke Indiese konsep wat ’n baie belangrike rol in Hindoeïsme en Boeddhisme speel.

Die liefde trek selfs ’n verkeerde afleiding reg
Aristoteles (384-322 v.C.) het in sy tyd al begin praat van die brein wat verkeerde afleidings kan maak.

’n Reënmaker of net ’n goeie weervoorspeller?
Iewers in Amerika, naby die Morena-meer, is ’n monument langs die pad opgerig.

Dis wanneer die feetjie oor Verneukpan dans
In 1929 probeer sir Malcolm Campbell (1885-1948) op Verneukpan om ’n wêreldspoedrekord in sy Blue Birdop te stel.

Die komplikasies van my nig se neef se nig
Die baskitaarspeler van The Rolling Stones, Bill Wyman, en sy jong vrou, Mandy Smith, se paadjies het ná ’n jaar of wat geskei.

Raaiseldood het mense steeds aan die wonder
Die ysblokkies wat in jou Klippies-en-Coke dobber, was nie maar net altyd daar nie.

Kan jy skuld vir jou domheid op narkose pak?
Daar is omtrent niemand wat nog nie ’n algemene narkose gehad het nie.

Daar stamp die kelner $500 000 se wyn om
Terwyl Thomas Jefferson (1743-1826) as Amerikaanse ambassadeur in Frankryk gedien het, het hy ’n liefde vir duur Franse wyne ontwikkel.

Bloedskenkers kon dié sterfte voorkom het
Die afsterwe van Charles Drew (1904-1950) se suster, Elsie, tydens die griepepidemie in 1918 het hom oorreed om ’n dokter te word.

Almal wou graag die veeleisende gas huisves
Daar is ’n klop aan jou deur. Jy maak oop en voor jou staan een van jou kollegas met ’n tas. Nie ’n kollega wat jy juis ken nie.

Dís hoekom kleurblinde bulle soms rooi sien
‘Now my beloved, step down from your chariot, and let not your foot touch the earth. Servants, let there be spread before the house he never expected to see, where Justice leads him in, a crimson path
👁 30 lesers

Dís hoekom kleurblinde bulle soms rooi sien

‘Now my beloved, step down from your chariot, and let not your foot touch the earth. Servants, let there be spread before the house he never expected to see, where Justice leads him in, a crimson path.”

38
Amsterdam
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 60 × 60 cm 2020 Photo emulsions ZAR 15,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Amsterdam
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions ZAR 8,500.00

Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions Verkoop

Print Chemiese oordrag-monotipe 20 × 30 cm 2020 Photo emulsions ZAR 3,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Amsterdam
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Cat

Cederberg

De Kas, Amsterdam
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Elephant
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions Verkoop
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Flamingo
Chemiese oordrag-monotipe • 2019
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2019 Photo emulsions Verkoop
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Giraffe
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 32 × 29 cm 2020 Photo emulsions ZAR 4,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Graffiti
Chemiese oordrag-monotipe • 2019
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2019 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Graffiti, Warsaw
Chemiese oordrag-monotipe • 2018
Print Chemiese oordrag-monotipe 30 × 29 cm 2018 Photo emulsions ZAR 4,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Greyhound
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 30 × 30 cm 2020 Photo emulsions ZAR 4,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Hands
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Helmut Newton - Berlin
Chemiese oordrag-monotipe • 2018
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2018 Photo emulsions Verkoop
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Horns
Chemiese oordrag-monotipe • 2019
Print Chemiese oordrag-monotipe 74 × 70 cm 2019 Photo emulsions ZAR 17,000.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Nude

Print Chemiese oordrag-monotipe 39 × 39 cm 2018 Photo emulsions Verkoop
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Scream
Chemiese oordrag-monotipe • 2020
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2020 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
The Third Man
Chemiese oordrag-monotipe • 2018
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2018 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Tree
Chemiese oordrag-monotipe • 2019
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2019 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Trees

Wolwedans
Chemiese oordrag-monotipe • 2019
Print Chemiese oordrag-monotipe 74 × 70 cm 2019 Photo emulsions ZAR 17,000.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Wolwedans
Chemiese oordrag-monotipe • 2018
Print Chemiese oordrag-monotipe 41 × 41 cm 2018 Photo emulsions ZAR 8,500.00
Aangebied deur Axis Art Gallery, Kaapstad.
Bromoil 1
Bromoil
Bromoil Bromoils
Bromoil 2
Bromoil
Bromoil Bromoils
Bromoil 3
Bromoil
Bromoil Bromoils
Bromoil 4
Bromoil
Bromoil Bromoils
Bromoil 5
Bromoil
Bromoil Bromoils
Bromoil 6
Bromoil
Bromoil Bromoils
Linocut 1
Linosnee
Linosnee Linocuts
Linocut 2
Linosnee
Linosnee Linocuts
Egon Schiele
Linosnee
Linosnee Linocuts

Stuur Boodskap

Kontak Heinz Mödler direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗