Terug na Lede
Renier Du Toit
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Rooiplaas!
Naledi
Naledi
Wêreldwyd is valskermsoldate van die room van enige weermag. Dit is ook waar van Suid-Afrika se 1 Valskermbataljon. Die bekende maroen baret en die vleuels met die valskerm op die bors van hierdie soldate, het aan hulle ’n onderskeibare identiteit en status verleen. Die eerste Suid-Afrikaanse valskermsoldate is in 1960 in Brittanje opgelei. Daarna is die eerste valskermeenheid in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Weermag in die lewe geroep. Rooiplaas in Bloemfontein sou ‘n deurslaggewende rol in die opleiding van valskermsoldate en valskermpakkers vir die Weermag speel. Rooiplaas se valskermsoldate – parabats in die volksmond – het ‘n beduidende rol in die 23-jarige Grensoorlog gespeel. 1 Valskermbataljon het in alle operasionele gebiede en tipe operasies van die SAW deelgeneem. Die soldate van hierdie spogeenheid was by ’n paar geleenthede die eerste Suid-Afrikaanse soldate op die toneel of die soldate wat die operasie uitgevoer het. Rooiplaas! is die kroniek van die ontstaan en ontwikkeling van hierdie trotse eenheid van die SAW. Dit vertel van die sweet en trots – en onvermydelik die bloed – van ‘n gevegseenheid wat ‘n uitsonderlike plek in die jongste militêre geskiedenis van Suid-Afrika inneem.

Stuur Boodskap

Kontak Renier Du Toit direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗