Back to Members
Riaan Cruywagen
member
Member since 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Members
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Other Members
3
Wat’s Nuus?
Naledi
Naledi
As ’n mens Afrikaans ’n kwarteeu lank saam met Cruy by die SAUK probeer red het, weet jy dat sy nuusgesig sy indrukwekkende kennis van en liefde vir ons taal versluier. Voeg daarby Riaan se minsame geaardheid, altruïsme, humorsin (veral wat inwoners van Knysna betref), bewese musiektalent, raak gesegdes en heerlike vertellings – en jy popel dat dit nou hier met ander gedeel kan word! Dr. Anton Prinsloo, voormalige hooftaaladviseur: SAUK Riaan Cruywagen is die toonbeeld van professionaliteit, lojaliteit aan die Afrikaanse taal en toewyding aan die uitsaaiberoep. Hy beskik oor al die kwaliteite wat ’n mens van ’n uitsaaier en openbare figuur verlang. Stiptelikheid en netheid, respek vir sy werk, asook vir die luisteraar en kyker het van hom die ikoon gemaak wat hy vandag is – onder oud en jonk. Maar wanneer jy weg van die werk af met hom te doen het, is hy ’n regte platjie, baie pittig en vol streke. In hierdie boek sal jy aspekte van Riaan leer ken waarvan jy nie geweet het nie. Magdaleen Kruger, bestuurder: RSG Riaan Cruywagen, almal ken hom … ’n gereelde, welkome gas, binnegenooi om die nuus van die dag in sy welluidende, vertroude stem mee te deel. Maar wie hom soos ek ken, besef sy volle waarde: ’n vriend vir ’n leeftyd, vir die langpad, die dik en die dun tye … Martie Pansegrouw, redakteur: rooi rose “Ná maande se geswoeg voor die rekenaar vra ek my af of ek nie dalk my vierjarige kleinseun, Tiaan, se raad ter harte moes geneem het nie. Toe hy hoor ek skryf ’n boek, vra hy ewe onskuldig: “Oupa, hoekom skryf jy ’n boek? Hoekom gaan koop jy nie een nie?” Riaan Cruywagen
Wat’s Nuus? Oudioboek

What’s News?
Naledi
Naledi
RIAAN CRUYWAGEN is a household name in South Africa through his newsreading on SABC 2. He has been working at the SABC since the early days of television in South Africa in 1976, but he is more than just a newsreader: he has always worked to the highest professional standards and with unerring accuracy in broadcasting, and that is what makes him a broadcasting legend. In accepting only the highest standards from himself, he shines like a beacon of light in a sea of increasing broadcasting mediocrity in this country. It is a particular privilege to know Riaan not just as a fellow broadcaster and role model in the art of broadcasting, but also as a true friend. Colin Yorke, retired senior broadcaster of SAfm Riaan Cruywagen is a household name in South Africa. Having worked with him, his name resonates with a man of great depth and substance. A professional with integrity. His sense of humour is a hallmark of his being. But if you had to ask me to describe him in a phrase it would be to say he is “one of life’s true gentlemen”. A rare thing indeed. George Mazarakis, Executive Producer: Carte Blanche “I used to dread seeing Riaans face on TV as a child, because that always meant bedtime, when i finally met him he was exactly how I hoped he would be. Iconic, credible and down to earth. His life story is a must read for every South African.” Darren “Wackhead” Simpson

Stuur Boodskap

Kontak Riaan Cruywagen direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗