Terug na Lede
Pieter Fourie
member
Lid sedert 22 Sep 2026
2
Afrikaners vir Suid-Afrika
1781 Lede
<p><strong>Wie en wat ons is</strong></p><p><br></p><p>Hierdie forum het ontstaan uit ’n verklaring waarin 48 progressiewe Afrikaners hul kommer uitgespreek het oor disinformasie dat Afrikaners slagoffers van ’n beweerde volksmoord is en oor die algemeen in Suid-Afrika te na gekom word. Hierdie d...
Ander Lede
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Knapsekêrels
Naledi
Naledi
“Dis lank sedert daar ’n digter met soveel onverdrote ywer met die volkstaal omgegaan het. Ons ken die hardnekkige knapsekêrels wat aan mens se klere of kouse vassit. By Pieter Fourie is dit die taal self wat so hardnekkig bly klou. Gaandeweg ontplooi die digter ook ander betekenisse, ander maniere waarop die titel  gelees of verstaan moet word. Knapsekêrels is ’n stimulerende, uitdagende teks. Die taal­register wat betrek word, is wyd – en so ook die emosionele register.” Johann de Lange
Stof en ster
Naledi
Naledi
Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ʼn denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in ʼn spektrum van komiese en dramatiese emosies. Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon. Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug.

Stuur Boodskap

Kontak Pieter Fourie direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗