Terug na Lede
Retha Benadé
Retha Benadé
member

Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
3
God, Gay, Genade
Naledi
Naledi
Hoekom is ek so, wat is fout met my? Ek kan nie regtig met iemand hieroor praat nie. Ek sien nie kans vir die verwerping, spot en veroordeling nie. Wanneer my ouers, vriende en familie dit uitvind, hoe gaan hulle reageer? Partykeer dink ek aan selfdood; ek is tog net ’n oorlas vir die samelewing. Wat moet ek met al die angs en vrese maak wat my partykeer wil oorweldig? Wat dink God van alles, waar pas Hy in? Hoekom straf Hy my so? Wat word van my as ek doodgaan? Kan ’n mens terselfdertyd ’n Christen wees en gay wees? Waarom is die Kerk so huigelagtig en koersloos om gay persone te omarm? Ek bly liewers stil en leef ’n lewe van leuens. “Dit is my gebed dat jy uit hierdie verhaal hoop, insig en die wonder van seksuele diversiteit sal ontdek. Dat jy sal besef dat die verwerping van gay mense niks met God te make het nie, dat dit mensgedrewe is en dat jy nie jou geloof moet verloor oor wat mense en die Kerk sê nie.” ~ Retha
GOD, GAY, GENADE – e-boek
Naledi
Naledi
Die e-boek is te koop direk op Amazon: Koop e-boek GOD, GAY, GENADE Vir baie jare was seer, wanhoop, selfdoodgedagtes, roekeloosheid en soveel onbeskryflike emosies deel van my lewe.
GOD, GAY, GRACE- e-boek
Naledi
Naledi
Die e-boek is te koop direk op Amazon: Koop e-boek GOD, GAY, GENADE Vir baie jare was seer, wanhoop, selfdoodgedagtes, roekeloosheid en soveel onbeskryflike emosies deel van my lewe.

Stuur Boodskap

Kontak Retha Benadé direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗