Terug na Lede
Karel Prinsloo
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
IN PAS
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-77617-276-4
IN PAS Hierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies in die hedendaagse Suid-Afrika en die wêreld aan: kragonderbrekings, staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese kostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wêreldonrus kom ter sprake. Roerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwêreld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in dié bundel verder verfyn en versterk. *** This is Karel Prinsloo’s third volume of poetry with Pretoria, the capital city, as point of departure. The poet explores contemporary events and personal experiences, offering compelling perspectives on the time and environs of his life. Some poems touch on topical South African and global issues: loadshedding, state capture, water shortage, environmental conservation, coping with pain, medical costs, loneliness, ageing, Covid problems and worldwide unrest are broached. Moving, personal experiences are reflected in accessible, expressive verses. In this volume his distinctive poetic voice and style are refined and strengthened. Karel Prinsloo is die hoofredakteur en uitgewer van die Suid-Afrikaanse raktydskrif Plus 50. Hy is ook die uitvoerende vervaardiger van die TV-reeks op kykNET, ‘Met ’n huppel in die stap’. Vroeër in sy lewe was hy onder meer ’n universiteitsdosent, navorsingsbestuurder en direkteur van organisasies. Hy dig tussendeur vir sy plesier. Behalwe vir sy drie digbundels het oor die jare heen van sy gedigte in literêre tydskrifte en bloemlesings verskyn. Van sy gedigte is ook getoonset en uitgevoer. Karel Prinsloo is the editor-in-chief and publisher of the South African magazine, Plus 50. He is the executive producer of the kykNET TV-series ‘With a spring in the s…

Stuur Boodskap

Kontak Karel Prinsloo direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗