Terug na Lede
Kolie van Coller
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Die Goue Pylvak
Naledi
Naledi
‘n Pylvak is die laaste deel van die baan in atletiekterme; die gedeelte wat die wedloop maak of breek, die gedeelte waar die atleet alles uithaal om die wedloop te wen. Hoewel ons lewenswedloop dalk nie altyd so voorspoedig verloop het nie, kry ons in die laaste deel van ons lewe die geleentheid om daarvoor op te maak. In Die Goue Pylvak gee sewe skrywers elkeen in ’n hoofstuk sy of haar siening weer van hierdie fase van die lewe. Ek hoop hierdie boek inspireer jou ook om gefokus op God die goue pylvak van die lewe te voltooi en die wenstreep te haal met Jesus Christus as die enigste paspoort na ons ewige vaderland by God.
eBoek-Die Goue Pylvak deur Kolie van Coller
Naledi
Naledi
ESBN 9781928530145

Stuur Boodskap

Kontak Kolie van Coller direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗