Terug na Lede
Dieter Brandt
Dieter Brandt
member
Dieter Brandt is in Rustenburg, Noord-Wes Provinsie gebore. Hy word algemene praktisyn en praktiseer tien jaar lank as algemene praktisyn. Hy behaal sy PhD-graad in farmakologie en kwalifiseer as internis. Hy verkies die akademiese wêreld en word dosent in farmakologie te Potchefstroom. Daarna was hy hoof van die departement farmakologie aan die Mediese Universiteit van Suid-Afrika (MEDUNSA), in Pretoria. Hy het ’n aktiewe belangstelling in die ontwikkeling van die mens en sy godsdienste. Darwin se boek, Origin of Species, maak ’n blywende indruk op hom. Hy bestudeer publikasies in fisika, biochemie, filosofie, godsdiens, natuurbewaring, ekonomiese en maatskaplike kwessies wat godsdienstige beskouings mag beïnvloed.  
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
DIE ONTWIKKELING VAN GODSDIENSTE
Naledi
Naledi ISBN: 978997476047
Godsdienste het oor lang tydperke ontwikkel en word met verskillende streke in die wêreld geassosieer. Plaaslike kulturele en omgewingsfaktore sou die aard van elke godsdiens bepaal. Godsdienste se wortels lê in die antieke verre verlede toe wetenskaplike kennis beperk was. Daar is ’n assosiasie tussen wetenskaplike ontdekkings en argeologiese bewyse en godsdienstige opvattings. Godsdienste het uit die beskikbare kennis van daardie tye ontwikkel en daarby aangepas. In Die Ontwikkeling van Godsdienste word bespreek hoe godsdienste, wat uitlewing en gebruike betref, by veranderende omstandighede aanpas. Godsdiens is ’n aangeleerde lewensbeskouing. Dit gee ’n doel vir die lewe en gevolglik sal godsdiensbeoefening nie verdwyn nie. God word vanuit ’n ander hoek gesien. Die Bybel word in die 21ste eeu anders as in die verlede gelees en geïnterpreteer.

Stuur Boodskap

Kontak Dieter Brandt direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗