Terug na Lede
Lizélda de Villiers
Lizélda de Villiers
member
Lizélda de Villiers is ‘n privaat pediatriese spraakterapeut wat ervaring inspan om ‘n meer inklusiewe en begripvolle omgewing te skep vir persone met uiteenlopende kommunikasiebehoeftes. Sy identifiseer spesifiek die behoeftes van graad R-leerders. Dit is haar passie om aan ouers die nodige ondersteuning en leiding te bied om hierdie doelwitte tuis met hulle kinders te bereik. Ouers spandeer so nie net kwaliteittyd saam met hulle kind nie, maar die kind kry ook die nodige hupstoot om graad 1 met selfvertroue aan te pak.  
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Zellie my leespêllie
Naledi
Naledi ISBN: 9781067235024
Zellie, my leespêllie is ‘n kleurvolle uiteensetting van wat van ‘n graad R-leerder ten opsigte van verbale ontwikkelingsvaardighede verwag word. Dit is interaktief en skep geleentheid vir gesinne om fonologiese bewustheid in hulle dag-tot-dag roetine te teiken. Ouers kan met behulp van Zellie reeds vroeg met die nodige voorbereiding begin om hulle kind skoolgereed te kry.

Stuur Boodskap

Kontak Lizélda de Villiers direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗