Terug na Lede
Petro Kotze-Odendaal
member
Petro Kotze-Odendaal is ’n radio-omroeper en ’n welbekende pastoor in die Noordwes. Sy ken, preek en skryf uit die hardheid van die lewe, nie om te oordeel nie, maar te motiveer. Omdat sy self uit ’n gebroke en arm huis kom, verstaan sy die seer, kwaad en skande van verslawing en werklose ouers – daarom leef sy haar passie uit onder die vaandel van die NPO, Voeltig Bedieninge, wat sy na die dood van haar eerste man in 2010 gestig het. Enkel-ma vir 10 jaar, kanker- en depressie oorwinnaar kan ook op haar kerfstok geplaas word.  
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Wanneer die krieke stil word
Naledi
Naledi
Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk. Is jy jou pa se Prinses? Is jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd? Is jou huwelik in die hemel gemaak? Vir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van ’n alkoholis-pa en later in die greep van ’n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop. Is dit moontlik dat een mens soveel hardheid kan beleef en steeds haar geloof behou?
WANNEER DIE KRIEKE STIL WORD
Naledi
Naledi ISBN: 9781067234652
“Petro se verhaal bewys dat gewone mense, saam met Jesus, wel op water kan loop.” STEFAANS COETZEE, SKRYWER VAN ONBESKRYFLIKE GENADE Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk. Is jy jou pa se Prinses? Is jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd? Is jou huwelik in die hemel gemaak? Vir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van ’n alkoholis-pa en later in die greep van ’n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop. Is dit moontlik dat een mens soveel hardheid kan beleef en steeds haar geloof behou?

Stuur Boodskap

Kontak Petro Kotze-Odendaal direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗