Anné Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en boeksamesteller wat bekend is vir haar inspirerende werk "Memoirs from Your Mother" (ook beskikbaar as "Memoires van jou Moeder"). Sy het grootgeword in Marble Hall en is 'n trotse BCom-alumna van die Universiteit van Pretoria. Sy woon tans in Pretoria.
Anné en haar man, Stéfan, het vir jare lank sitrus geboer by Toitskraal, waar sy die uitvoere van hulle 250-hektaar plaas bestuur het. Hulle was ook betrokke by Katlego Sitrus, waar sy 'n rol gespeel het in die bedryf se ontwikkeling. Na die verkoop van hulle eiendom, het Anné haar passie vir skryf en liefdadigheidswerk verder gevolg.
Haar bekendste werk, "Memoirs from Your Mother", is gebore uit haar eie diep emosionele ervaring met haar oorlede ma se handgeskrewe memoires. Die boek dien as 'n gids vir moeders om hul lewensverhale te dokumenteer en 'n kosbare herinnering vir hul geliefdes te skep. Dit is 'n kunstig ontwerpte joernaal met agt hoofstukke, elk met kunswerke en gedigte, sowel as wenke om moeders te inspireer om hul eie stories neer te skryf. Anné bied ook werkswinkels aan om ander te inspireer om hul eie verhale op te teken, en sy vind groot vreugde daarin om ouers te motiveer om hul lewens te dokumenteer.
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Saamgestel deur Anné Pretorius:
• Die ideale Moedersdaggeskenk (12 Mei 2024).
• Daarna is dit ʼn gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
• Beskikbaar in April 2024.
• Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
• Nie net ʼn mooi geskenk nie, maar ʼn kunswerk en ʼn erfstuk.
• Vergemaklik die uitdagende proses om jou lewensverhaal te skryf.
• Die boek bestaan uit agt hoofstukke wat elk begin met ‘n unieke, gepaste kunswerk, ‘n gedig wat jou op reis neem deur jou eie lewe asook inspirasieprikkels (prompts) wat die ma sal inspireer om haar eie storie te skryf.
• Daar is twee stewige koeverte waarin die ma memorabilia soos foto’s, briefies en ʼn geheuestokkie (ʼn USB vir video’s, foto’s en stemboodskappe) kan plaas asook ʼn wêreldkaart waarop sy haar omswerwinge kan aandui.
Beskikbaar in Middel November 2025
» Die ideale Kers- en Vadersdag geskenk (21 Jun 2026)
» Daarna ‘n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
» Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
» Vorm deel van ‘n reeks joernale, in Afrikaans en Engels.
» Nie net ‘n mooi boek nie, dis ‘n kunswerk en ‘n erfstuk.
» Die boek bestaan uit tien hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerke wat pa’s op reis neem – deur hul eie herinneringe.
» Daar is ‘n stewige koevert waarin die pa memorabilia soos foto’s, briewe en ‘n usb (vir video’s, foto’s en stemboodskappe) kan plaas.
» Dit bevat ook geografiese kaarte waarop die pa kan aandui waar hy gewoon, gewerk en gereis het.
» Die boek sluit ‘n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkels (prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee sonder om voorskriftelik te wees.
A DIY legacy journal
Compiled by Anné Pretorius
• The ideal Christmas and all-round gift
• Visually appealing, durable and inspiring
• A guide to assist with the daunting process of writing your life story
• Not only a beautiful book, but an artwork and an heirloom
• The book consists of eight chapters, each starting with a unique, fitting artwork, a poem that takes you on a journey through your own life, as well as prompts to inspire the mother to write her own story.
• There is an envelope in the front of the book in which the mom can place memorabilia such as photos, letters, a USB (for videos, photos, and voice messages), and a world map indicating her journeys throughout the years.
Plaas jou ‘early bird’ bestelling (vir aflewering in Mei 2025)
Beskikbaar in Mei 2025.
Die ideale Vadersdag geskenk (15 Junie 2025).
• Daarna is dit ‘n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
• Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
• Nie net ‘n mooi geskenk nie, dis ‘n kunswerk en ‘n erfstuk.
• Die boek bestaan uit 8 hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerk wat jou op reis neem – deur jou eie weermag herinneringe.
• Daar is ‘n stewige koevert waarin die oorlog veteraan memorabilia soos foto’s, dokumente, balkies en ‘n usb (vir video’s, foto’s en stemboodskappe) kan plaas.
• Dit bevat ook kaarte waarop oud makkers kan aandui waar hulle opleiding ontvang het en aangewend is.
• Die boek sluit ‘n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkelaars (prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee, sonder om voorskriftelik te wees.
Verwysing deur Dana Snyman
Soveel van ons het te lank stilgebly oor ons ervarings in die weermag – die “army”, soos ons dit steeds noem. Ek praat van ons van wie verwag is om verpligte militere diensplig te doen – die lot van ‘n paar honderdduisend jong mans tussen 1967 en 1994. Vir baie van ons is daardie oorlog steeds aan die gang. In ons koppe. Daarvan getuig hierdie nodige boek. Ons is army toe gestuur om ‘n man te gaan word. ‘n Man huil nie. Bevry jouself en vertel jou storie so eerlik as wat jy kan. Dis genesend.