<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Die Siener
Deur die oë van Gerald Burger deur Yolanda Barnard-Lemmer
Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET
uitgesaai is, geword. Dié reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oë
van Gerald Burger bied ’n in-diepte blik op die lewe van ‘n heldersiende. ’n Individu wat geseën is met die gawe om met die bonatuurlike te
kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die “anderkant” oor te gaan.
“Gerald Burger is die “real deal.” – Rian van Heerden