Terug na Lede
Wilhelm Jordaan
member
Wilhelm Jordaan is ‘n ou bekende by lesers van Arikaanse dagblaaie. Hierdie bundel is ‘n keur van sy gewilde weeklikse rubrieke wat reeds die afgelope meer as dertig jaar in Beeld verskyn het. Deesdae geniet die lesers van Die Burger en Volksblad dieselfde voorreg. Hy skryf veral oor die verhoudinge waarin ons almal ons bevind. Verhoudinge met die self, ander mense, die samelewing en helaas met die groot kosmiese misterie. Hierdie bundel is soos ‘n oopgebreekte granaat waar die leser die skrywer se insig, wysheid, humor en deernis, pitjie vir pitjie, kan geniet.
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Sondesemoer!
Naledi
Naledi
ISBN PRINT: 978-1-928518-46-4  
Sondesemoer!
Naledi
Naledi
Wilhelm Jordaan is ‘n ou bekende by lesers van Arikaanse dagblaaie. Hierdie bundel is ‘n keur van sy gewilde weeklikse rubrieke wat reeds die afgelope meer as dertig jaar in Beeld verskyn het. Deesdae geniet die lesers van Die Burger en Volksblad dieselfde voorreg. Hy skryf veral oor die verhoudinge waarin ons almal ons bevind. Verhoudinge met die self, ander mense, die samelewing en helaas met die groot kosmiese misterie. Hierdie bundel is soos ‘n oopgebreekte granaat waar die leser die skrywer se insig, wysheid, humor en deernis, pitjie vir pitjie, kan geniet.

Stuur Boodskap

Kontak Wilhelm Jordaan direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗