Justin Dreyer het vir oor die 50 Suid-Afrikaanse Christene gevra om te skryf oor hoe die Covid-19-grendeltyd van 2020 hulle geraak het. Elke persoon wat deelgeneem het, vertel hoe hulle geaffekteer is, wat hulle daaruit geleer het en hoe hulle ander wil bemoedig.
Die verhale in Agter slot en grendel–lesse uit die grendeltyd, is verteenwoordigend van soveel ander persone se ervarings regoor die wêreld. Dit is dalk ook verteenwoordigend van jou eie verhaal. Of dalk nét die bemoediging of inspirasie wat jy vandag nodig het.
Agter slot en grendel – lesse uit die grendeltyd, is Justin Dreyer se debuutpublikasie.
Justin Dreyer asked more than 50 South African Christians to write about how the Covid-19 lockdown period of 2020 affected them. Everyone who participated in the project tells about how they were affected, what they learned and how they want to encourage others.
The stories that …
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...