Willie Esterhuyse is an emeritus professor in philosophy and business ethics at the Stellenbosch University and is a renowned writer, thinker, academic and political advisor. He has received various awards including an honorary doctorate from Stellenbosch University and the South African Order of Luthuli (silver). He is the author of various books on South African personalities and political issues including the controversial book for its time Apartheid must Die (1981) and Die tronkgesprekke: Nelson Mandela en Kobie Coetzee se geheime voorpunt-diplomasie (2018). (The Prison conversations: The leading-edge diplomacy of Nelson Mandela and Kobie Coetzee). He and his wife, Annemarie, live in Stellenbosch.
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Die inspirasie vir sy boek het hy op die eiland Malta gekry en waar hy met Jahwe begin korrespondeer en 11 briewe aan hom geskryf het. Malta se geskiedenis word gekenmerk deur gewelddadige oorloë waar mense mekaar doodgemaak het in die naam van godsdiens.
Ook ander gebeure op sy lewensreis het sy godsbeeld dramaties verander.
Mense se godsbegrip het deur die eeue heen geëvolueer en ook sy eie godsbegrip het oor die jare wesenlik verander.
Vandag beskou hy “God” as ’n metafoor vir die Onsienbare wat mens nie in woorde of dogmatiese geloof kan omskryf nie. Dit is nie vir hom belangrik om God as ’n persoon te sien nie. As ander mense hieroor met hom verskil, is dit goed so en hy respekteer dit, maar hy tree nie meer in debat daaroor nie. Dis húlle saak.
Willem Petrus “Willie” Esterhuyse is ‘n emeritus professor in filosofie en bedryfsetiek aan die Universiteit van Stellenbosch, ‘n rubriekskrywer en kritikus van die stelsel van Apartheid.
‘n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Dié boek ondersoek die probleem vanuit ‘n historiese en filosofiese perspektief.
Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: Wat is in die geskiedenis gedoen om dié “natuur” teen te werk? Vrede te bevorder?
Hy reken dat die mens ook ‘n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog ‘n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding ‘n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.
ISBN 9781928518815
What is the meaning of moral imagination and what is its relevance in the nature/culture debate? In this book, Willie Esterhuyse examines the age-old question whether mankind naturally lusts for power and violence or whether it is an acquired behaviour. The problem is discussed from an historical and philosophical perspective and provides a profound overview of this issue ranging from antiquity to the modern Islamic State. The author is convinced that human beings possess a moral imagination which promotes the dream of peace on earth. Another possibly contentious view is that morality is a function of the brain which is influenced by a variety of inputs, especially so-called holy texts.