Terug na Lede
Louise Viljoen
Louise Viljoen
member
Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer, resensent en taalversorger. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Haar boekresensies verskyn gereeld op Maroela Media en kan gehoor word op Radio Kaapse Kansel. Daar het reeds twee boeke, twee draaiboeke en verskeie artikels en kortverhale uit haar pen verskyn. Sy woon in Jeffreysbaai.
Lid sedert 4 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Bibi Babbelbek
Naledi
Naledi
Bibi woon by haar ouma in ’n huisie teen die berg. Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie. Op ’n dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ’n orkaan aankom. Sy probeer die dorpenaars waarsku, maar niemand luister na haar nie. Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat skinderpraatjies mense kan seermaak en bevatpragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.  
Die Blink Idee
Naledi
Naledi
ISBN 978-1-928518-69-3    

Stuur Boodskap

Kontak Louise Viljoen direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗