Johan Fourie is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat by Malherbe Uitgewers publiseer. Sy bekendste werk is die roman 'Baäl se jag' wat in 2019 verskyn het – 'n fiksieverhaal oor renosterstropery wat geïnspireer is deur ware gebeure. Die boek gee 'n dieper kyk in die gevaarlike wêreld van renosterstropery en omgewingsmisdaad in Suid-Afrika. Ongelukkig is daar min biografiese inligting beskikbaar oor die skrywer self, sy agtergrond, of verdere besonderhede oor die boek 'Alternatief'.
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Hierdie is ’n moet-lees boek vir elke natuurliefhebber wat die welsyn van ons olifantbevolking op die hart dra. Johan Fourie slaag daarin om die strategieë van die wildstropers asook die pogings om hul te uitoorlê op ’n spannende wyse aan die leser voor te hou sonder om die leser te ontstel, maar terselfdertyd die leser skerp onder die indruk te bring tot watter uiterstes die stropers sal gaan.
Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers – mense wat gevorderde tegnologie, helikopters en groot geld inspan vir hul duistere motiewe. Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik dra daartoe by dat hy die leser ’n naelbytervaring gee oor ’n saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.
Hierdie boek is ‘n verhaal deur Johan Fourie, gebaseer op die harde werklikheid van kanker, dis ‘n bewusmaking van alternatiewe medisyne asook die ontbloting van die negatiewe effekte van chemoterapie teenoor die positiewe alternatiewe medikasie.
Johan Fourie is a nature conservationist and currently the managing director of The Nature College Wild Life Training. He worked as a pilot in the South African Air Force, but the lure of the bush became too strong. In 1982 he joined National Parks as a field guide in the Kruger National Park. For a period of five years he patrolled the Lebombo mountains in the east of the park on foot with his clients. After his term with the walking trails, he was transferred to wildlife management. Fifteen years later he decided to establish his own business The Nature College, which provides specialist wildlife training to SANParks and other conservation agencies.
Ek is nou al ’n uur lank besig om die stropersbende te ontduik. Hulle het reeds my drie makkers geskiet. Nou soek hulle my. Ek bid dat my makkers nog leef, maar ek weet ook dat die kanse skraal is.
’n AK-47 mors met ’n mens se lyf.
In die jaar 2010 is 333 renosters in Suid-Afrika deur stropers vernietig en in 2011 is daar teen Augustus alreeds meer as 290 renosters gestroop. Dis die hartverskeurende werklikheid en gebeure waaraan Johan Fourie in sy boek Stryd in die Bos ʼn stem gee.
***
Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers – Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik, dra daartoe by dat hy die leserʼn naelbytervaring gee oor ʼn saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.