Terug na Lede
Karen Loots
Karen Loots
member

Ek woon in die nie meer so stille Stilbaai aan die oostekant - of oorsee soos ek dit noem. My man en gesin is die spilpunt van my wêreld en ek is trots daarop. Ek het 'n verhaal ingrskryf vir die Woordfees en in 2020 is Vort! gepubliseer in die bundel - Iets Anders. Dit was my eerste verhaal wat ek geskryf en ingestuur het vir 'n kompetisie. Sedertien het ek 'n paar ander verhale wat opgeneem is in bundels en slyp ek voortdurend my tande vir nog kompetisies. Kompetisies gee vir my 'n doelwit om my skrywerk af te handel - anders is die verantwoordelikhede van my menslike bestaan net te veel.

Ek het 'n leeskanaal nl. Die Lesery. Daarop lees ek stories voor. Dit is nog in bababooties - maar groei organies. Ek is verskriklik lief vir lees en voorlees².


Lid sedert 18 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
Geen inhoud beskikbaar vir hierdie lid nie.

Stuur Boodskap

Kontak Karen Loots direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗