Terug na Lede
Jeanéll Coetzer
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
As drome waar word
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-48-5
Aliska kan nie soos ander kinders loop, dans en speel nie. Sy is baie vroeg gebore en het toe beroerte gekry. Dit het serebrale verlamming veroorsaak. Haar brein weet dus nie hoe om vir haar bene te sê om te beweeg nie. Maar daar is goeie nuus! Die dokter sê daar is ’n operasie wat kan help. Dalk word Aliska se droom om soos ’n ballerina te dans tóg waar. Gelukkig bid Mamma en Pappa vir haar. Sy het ook ’n baie spesiale maatjie genaamd Fiefie.  

Stuur Boodskap

Kontak Jeanéll Coetzer direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗