Terug na Lede
Lauren Jacobs
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
4
Bold Bible Girls
Naledi
Naledi
ISBN 978-1-928518-65-5      
Shelamzion
Naledi
Naledi
Shelamzion se droom is om ’n betekenisvolle lewe te lei. As Makkabese afstammeling is dit haar familie wat die Grieke wat Judea beset het, oorwin het en die nasie se onafhanklikeid herstel het. Haar oom, die koning, regeer egter met geldgierigheid en selfsugtige motiewe, wat haar familie van die res van die volk afsny. ’n Voorafgereëlde huwelik aan haar neef verpletter haar drome van ’n betekenisvolle lewe en haar begeerte om met Yaakov, haar onderwyser, te trou. Sy moet toekyk hoe haar man, die nuwe koning, met dieselfde tirannie as sy vader regeer. Lyne word getrek, ’n burgeroorlog laat bloed in Jerusalem se strate vloei en Shelamzion staar verlies in die gesig, asook die begeerte om op te staan en haar mense te beskerm. Maar Yahweh het nog nooit voorheen ’n koningin gekies om Israel te lei nie, gaan hy dit hierdie keer doen?
Women of Freedom
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-63-8
Anna lived in a village surrounded by a thick rainforest filled with striped tigers that roared at night. Her mother had grown up in that village, and she would have too until strangers came and sold her family to the captain of a big ship with large white sails. When the ship finally arrived at the shores of the Cape, Anna’s life changed, and she was no longer free. Woman of Freedom brings to life the historically accurate journey of a young enslaved girl who became one of the wealthiest and most respected women in the early Cape Colony. Teaching children about one of South Africa’s matriarchs in an inspiring narrative true to the culture and history of our land.
Yehudit chose by God
Naledi
Naledi
ISBN: 9781928530114

Stuur Boodskap

Kontak Lauren Jacobs direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗