Terug na Lede
Rudi Venter
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
‘n Skewe, Skurwe Sirkel
Naledi
Naledi
’n Bont paneelwa storm een Woensdagmiddag in Mei in ’n Kareeburgse stofpad af ..’n Rondloper hond aangedra deur Herklaas se stiefma omdat daar nie plek is vir hom by die DBV waar sy werk nie spring oor hulle plot se hek en sit die paneelwa agterna Dít kondig ’n raaisel aan wat Herklaas en sy vriende Johnny en Stef spoedig konfrontreer ..’n Speurder daag by Herklaas hulle op, identifiseer die hond as Butch, en sê die hond is ‘n sindikaatbaas s’n Meer as dít wil hy nie uitlap nie. Die raaisel verdiep toe ’n vreemde kennisgewing in die plaaslike koerant verskyn, en ’n ou Sjinese operateur van markstalletjies kapokkies by Herklaas se suster wil koop Kort daarna daag twee Sjinese by Johnny hulle se tydrenoefening op Herklaas se suster berig dat Sjinese by hulle toutrekoefening ook was Die koerantredakteur vertel dat nóg vreemde kennisgewings in die koerant gaan verskyn Omdat Stef die eerste kennis gewing ontsyfer het, span hulle en die redakteur saam om die boodskappe in dié nuwe kennisgewings te ontsyfer So ontdek hulle die vreemdste sindikaatbedrywighede op die dorp Misdaad, vind hulle uit, het vele gesigte Die uiteindelike ontmaskering van die sindikaatbaas is verrassend. Beide ouer tieners en volwassenes sal hierdie lekker vinnigbewegende misdaadjeugroman geniet. Dit is propvol interessante karakters , borrelende humor en bruisende dialoog. ’n Moet lees boek

Stuur Boodskap

Kontak Rudi Venter direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗