Terug na Lede
Kobus Anthonissen
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Dansend met die Lewe
Naledi
Naledi
ISBN: 9780928316728 Ná 50 begin die lewensritme afneem. ’n Mens is onseker en selfs bang oor wat voorlê. Op 50? Nee: Kenners vertel dat die liggaam reeds van 30 jaar af met 1% agteruitgaan – daardie lastige plooie verskyn, die vel verloor glans en bene raak bros; tyd vir brille en pille. Die samelewing soek jeug en gesondheid; wil nie van oudword weet nie. Mense se lewensdans raak stiller en die genot sypel weg. Maar hierdie boek verklap ’n geheim: Dit kan juis meer en intenser leef beteken –’n voller Dans met die Lewe. Vind opnuut die Kind in jou. Op 50 begin die jeug van veroudering! Teenoor die tragiek van ongedanste lewens nooi hy sy gehoor om – veral in ryper jare – die misterie van verwondering en die speelse ritme van heilige lewe te (her)ontdek. – Elna Mouton, skrywer en voormalige Dekaan: Fakulteit Teologie, Stellenbosch ’n Ryk skakering van prikkelende perspektiewe op die proses van oudword, maar veral ook op die léwe en die lewenskuns. – Christo Lombard, Direkteur van die Desmond Tutu Sentrum vir Spiritualiteit en Samelewing, UWK  

Stuur Boodskap

Kontak Kobus Anthonissen direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗