Terug na Lede
Ockert Geyser
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Die Eggenotes van die Afrikaner Politieke Leiers
Naledi
Naledi
Daar word dikwels geredeneer: “Agter elke suksesvolle man staan daar ’n bekwame en gemotiveerde vrou.” Ockie Geyser bewys hierdie stelling waar in sy boek wat die eggenotes uitlig van die eerste nege ministers, twee goewerneur-generaals, drie presidente en dié van die laaste drie staatspresidente tot en met 1994. Hierdie vroue, uiters bekwaam in vele reg op verskeie terriene, is die vrouens wat as die eggenotes van hul mans, wat die hoogste sport in hul politieke loopbane bereik het, onselfsugtig bygestaan het. Hy kyk in diepte na die rol wat elke vrou gespeel het in die mylpale wat hul mans bereik het en gee aan hul die erkenning wat hulle sonder twyfel toekom. Prof. Ockert Geyser, ook die skrywer van Jan Smuts and his international contemporaries, is ’n voormalige direkteur van die Instituut vir Eietydse Geskiedenis en was senior professor aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy skryf met gesag nadat hy verskeie reise in die buiteland onderneem en daar gevorderde metodes van hostoriese navorsing bestudeer het.

Stuur Boodskap

Kontak Ockert Geyser direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗