Terug na Lede
SD Fourie
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Die dooies leef
Naledi
Naledi
Hanna Bagiano – Sophie Lourens se agterkleinkind – skryf haar proefskrif oor die genealogie van die Lourensfamilie. Iets maak nie sin nie: Waarom sê Hanna se ouma, Maryna Lourens, dat Hanna nie ʼn Lourens is nie en waarom het Maryna haar as kleinkind ontken en verwerp? Toe Hanna dagboeke van haar ouma, Maryna, en oumagrootjie, Sophie, begin lees … kom spook die verlede by haar: ou geraamtes klim uit die kas uit en Hanna kom te staan voor die Lourensvloek wat van nageslag tot nageslag oorgedra word … Die dooies leef word Donderdae om 19:20 voorgelees op RSG tydens die aand-boekvoorlesing.
Die Lanternswaaier
Naledi
Naledi
Die gebeure waarteen Die Lanternswaaier afspeel, is ’n tot dusver onontginde geskiedenis in Afrikaans. Die stranding van die Galera in 1892 op die rotse naby Danger Point aktiveer verskeie intriges. Sophie Lourens word as jong meisie deur haar vader gedwing om saans ’n lantern te swaai. Hiermee lok sy skepe na die land sodat dit op die rotse loop en strandjutters dan op die inhoud kan buitmaak. ’n Matroos van so ’n sinkende skip, vervloek die Lourens-gesin en hul nageslagte. In Die Lanternswaaier word die sondes van die (vele) vaders, en hul skynheiligheid verken. Ou geraamtes klim uit die kas en die vloek van die matroos kom klop aan elke nuwe geslag se deur. Wat is Sophie se lot en is daar ’n manier om hierdie vloek vry te spring? Sal dit Robert of Kerneels wees wat Sophie se hart kan wen?

Stuur Boodskap

Kontak SD Fourie direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗