Terug na Lede
Elana Barker
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Die Miere maak amok
Naledi
Naledi ISBN: 9781997476320
Jan sukkel om te lees, want die letters wil nie stilstaan nie. Dit krioel soos miere op die bladsye wanneer hy vir sy toets moet leer. Die seun en sy hond, Hennie, oorweeg dit om te kroek, al voel hulle baie sleg daaroor. Maar dan maak Hennie gelukkig ’n briljante plan. Disleksie beteken nie dat ’n leerder dom of lui is nie, maar eerder dat hulle brein op ’n ander en meer kreatiewe manier moet leer om te lees en spel. Kinders met disleksie sien die woorde op ’n bladsy net ’n bietjie anders – die letters wil nie altyd stilstaan terwyl hulle lees nie. Party letters spring rond, ander draai onderstebo en soms lyk dit of daar ’n klomp stoute miere is wat met die woorde speel. – Spraaktaalterapeut Michelle McDonald

Stuur Boodskap

Kontak Elana Barker direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗