Terug na Lede
Chrisna Beuke-Muir
Chrisna Beuke-Muir
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Hallo Ma
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-72-0
Hallo, Ma is ʼn verwerking van ʼn reeks rubrieke deur Chrisna Beuke-Muir wat die afgelope elf jaar in die Republikein se Ons Taal-rubriek verskyn het. In die 84 briewe gesels sy met haar oorlede ma oor haar ervarings as letterkundedosent, dikwels in kombinasie met die Nederlandse literatuur, haar ervarings op die verhoog, en hoe Afrikaans ingewortel bly in Namibië, ’n land waar Engels die enigste amptelike taal is. In die afsluiting van die briewe word die leser gekonfronteer met die skrywer se onsekerheid oor die Ander Dimensie waar haar ma haar nou bevind, waar daar nie meer soos deur ’n spieël in ’n raaisel nie, maar van aangesig tot aangesig gesien word. Van die briewe laat jou skaterlag – soos die een oor haar Strandveld -pa se sê goed: “Siestog, daai ou het aankapknieë soos ’n kombuiskuiken”. Ander is diep roerend oor die soms stormagtige verhouding met haar ma.

Stuur Boodskap

Kontak Chrisna Beuke-Muir direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗