<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
In GOEIE GENADE – IS DIT DAN GENOEG? word nie klinkklaar-antwoorde gebied nie – eerder ’n gesprek tot saam-dink en saam-wonder.
Die stukke is bedoel as “gesprekke” in verskillende betekenisse van die woord. Hulle is oorspronklik doelbewus geskryf as uitnodigings tot gesprek. Hulle nooi lesers – om te lees en te luister, dalk na ’n storie, na ’n vraag, na ’n herinnering, na ’n aanhaling, dalk na ’n klag.