Terug na Lede
Louise Boshoff
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Handspoor
Naledi
Naledi ISBN: 9781776172016
Handspoor Die bundel het 3 afdelings met reis, verhoudings en verliese as tema’s. Louise poog om die ervaring van ontdekking, hetsy van emosie, ‘n landskap of die verloop en verliese van alledaagse lewe, te verbeeld. Die verse is eenvoudig, deursigtig en maklik om te verstaan. Die ontginning van ‘n reis, of dit gaan om jou binnelewe of ‘n landskap, kom telkens navore. The anthology has been divided in 3 sections. Theme’s such as relationships, travel and loss are woven into the simple verses. The author writes about discovering emotions, landscapes and the rhythm of life and loss. The reader will find it easy to understand and to relate to the poems. The author takes the reader on a journey to discover internal as well as external landscapes.

Stuur Boodskap

Kontak Louise Boshoff direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗