<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Katja wil haar eie geld verdien om ’n katjie te borg.Ná ’n bederfdag saam met Mamma by die skoonheidsalon, besluit sy om ’n kattesalon oop te maak. Haar ouers en boetie help waar hulle kan. Maar dinge verloop nie soos beplan nie, en sommer gou is daar ’n katte lawaai soos min. Sal Katja darem goeie nuus kry op haar verjaardag?