Terug na Lede
Cara Blake
Cara Blake
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Katrienkie
Naledi
Naledi
Cara Blake, ’n maatskaplike werker vir die afgelope twintig jaar, deel in hierdie boek haar persoonlike ervaring toe sy as jong meisie seksueel-emosioneel misbruik en verkrag is en ongelooflike kindertrauma moes ervaar. Na meer as twintig jaar waarin sy uiteindelik geluk, geborgenheid en aanvaarding in ’n huwelik gevind het, was sy gereed om haar pad van genesing met ander te deel. Hierdie is ’n waardevolle, praktiese dog sensitiewe gids met stap vir stap terapeutiese tegnieke vir almal wat met onverwerkte trauma worstel. “Vir die eerste keer in my lewe glo ek daar is lewe na verkragting. Ek wil dit wat vir my gewerk het, met ander vroue deel.”

Stuur Boodskap

Kontak Cara Blake direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗