Terug na Lede
Riette Rust
member
Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Langbene & Lipstiek
Naledi
Naledi
Baie feministe sal sê dis ’n doodsonde om jou lang bene en lipstiek in te span om in jou werk te vorder. Maar nou bewys navorsing dit wérk! Die bekroonde joernalis Riette Rust skryf feitelik, boeiend en soms ook tong in die kies oor erotiese kapitaal, die nuwe gonswoord vir daardie X-faktor wat tot dusver onbeskryf is. ’n Mens sou erotiese kapitaal kortliks kon opsom as seksualiteit, ineengevleg met selfvertoue, sprankel en lewenslus. Of as daardie natuurlike aantrekkingskrag, fisiek en sosiaal, wat jou onweerstaanbaar maak. Riette Rust vertel meer oor bekendes wat erotiese kapitaal het, soos ons eie Steve Hofmeyr, Jeannie D, Tammy-Anne Fortuin en Chris Chameleon. Ook oor oorsese bekendes waaronder die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama, daardie volronde, sexy Britse kok Nigella Lawson en die aktrise, filantroop en ma van vele, Angelina Jolie.

Stuur Boodskap

Kontak Riette Rust direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗