Terug na Lede
Charl-Pierre Naudé
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
IN DIE REDE GEVAL
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-77617-297-9
In sy groot filosofiese werk Arbeit am Mythos (1979), in Engels as Work on Myth (1990) beskikbaar, doen die groot Duitse filosoof Hans Blumenberg (1922-96) iets so radikaal dat baie mense veertig jaar later nog nie na behore weet wat om daarmee te maak nie. Hy veronderstel ʼn onderskeid tussen twee modusse van dink en stel dit voor as ’n basiese rooster wat álle denke ondervang – die mitewerkende modus en die modus van die rede. Dit is ’n onderskeiding wat nuwe lig werp op van die hardnekkigste problematieke der tye. Die twee dinkmodusse wissel mekaar af, vul mekaar aan en oorvleuel soms. Tog is hulle glad nie dieselfde nie. Ons het hier te make met ’n “mystery story” van die mens se denke. En dit is broodnodig om daarvan kennis te neem. In die verwarring en chaos waarop die laatmoderne wêreld uitgeloop het, lyk dit asof Blumenberg se radikale onderskeid veel kan doen om ’n verstandhouding met situasies in die hand te werk wat al hoe meer lyk of dit die mensdom in sy geheel wil kelder.

Stuur Boodskap

Kontak Charl-Pierre Naudé direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗