Terug na Lede
Nia Coetzee
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Knipsels – Nia se Ladismith stories
Naledi
Naledi
Hier is die boek nou oor my geboortedorp en omstreke waarna ek al lank uitsien! Sonder Nia Coetzee was Ladismith ’n Klein Karoo dorpie waar daar nie baie gebeur nie. Dis net sy wat uit die daaglikse gebeurlikhede en soms selfs die skynbare gebrek daaraan van die mooiste en menslikste stories kan optower. As geheel is die versameling ’n klein geskiedenis van ’n kontrei en sy tyd op die wyse van daaglikse nuuswaardigheid. Nia, ek haal my hoed af vir jou en ek sê groot dankie. Sonder jou lewenswerk was die geheue van ons kontrei baie armer. Abraham H. de Vries (Braam) Tuine, Kaapstad.

Stuur Boodskap

Kontak Nia Coetzee direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗