Terug na Lede
Dennis Wevell
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
My GROOT dierestorieboek
Naledi
Naledi ISBN: 9781776172627
My GROOT dierestorieboek In My GROOT dierestorieboek ontmoet lesers opwindende dierekarakters wat belangrike lesse oor hulself leer. Daar is vyf volledige stories met hart oor ’n akkedissie, ’n valkie, ’n skilpad, ’n vlakvark en ’n miskruier. Kleurvolle illustrasies vergesel elke storie. Die inkleurprente agterin is ’n heerlike bonus wat kinders baie sal geniet. *** Readers meet exciting animal characters who learn important lessons about themselves in My GROOT dierestorieboek. There are five complete stories with heart about a lizard, a hawk, a turtle, a warthog and a dung beetle. Colourful illustrations accompany each story. The colouring pictures in the back are a lovely bonus that children will really enjoy. *** Dennis Wevell, ’n ingenieur en entrepreneur, ontwerp produkte wat kinders finansiële geletterdheid leer. Hy skryf graag in sy vrye tyd en hou daarvan om in die berge rond te dwaal. Sy geliefde honde woon saam met hom in Strand. Dennis Wevell, an engineer and entrepreneur, designs products that teach children financial literacy. When he is not writing in his free time, he enjoys hiking in the mountains. He lives in Strand with his beloved dogs. Illustreerder / Illustrator Erna van der Merwe, ’n talentvolle illustreerder wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge. Erna van der Merwe, a talented illustrator who has illustrated several children’s books, is responsible for the beautiful watercolour drawings. *** KINDERBOEK (5 -10 JARIGES) SAGTEBAND 260 mm x 210 mm 64 bladsye ISBN: 9781776172627

Stuur Boodskap

Kontak Dennis Wevell direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗