Terug na Lede
Riekert Botha
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
5
In Jesus se Voetspore
Naledi
Naledi
Die wêreld bied baie vrae en uitdagings. Christene ervaar reeds in hulle persoonlike lewe baie druk en probleme wat hulle moet hanteer. By die kerk kry hulle nie altyd antwoorde op al hulle vrae nie. Vir baie is die lewe ’n halwe waarheid en die antwoorde op hulle vraevals. In Jesus se voetspore probeer Riekert om oor 24 temas vir Christene riglyne te gee op hulle vrae. Hierdie temas verteenwoordig algemene maar ook spesifieke vrae waaroor Christene wonder. Riekert se webtuiste “In Jesus se voetspore” het reeds meer as 22 000 likes geregistreer. Dit word wyd gelees en mense neem aktief deel op hierdie webblad. Riekert skryf elke dag iets wat hy op die hart het en mense reageer daarop. Alle aspekte van die Christelike geloof word op hierdie manier gedebatteer of gewoon bespreek. Hierdie jongste publikasie van Riekert Botha sluit by sy gewilde Facebookblad www.facebook.com/In­JESUSsevoetspore aan.
Pleisters vir die Pad
Naledi
Naledi
Pleisters vir die siel
Naledi
Naledi
Pleisters vir die siel 2
Naledi
Naledi
Pleisters vir die siel 3
Naledi
Naledi
Die 25 hoofstukke bestaan uit die RSG gesprekke sedert Januarie 2012 en is dus vars en nuut. Lees en dink saam oor hoe jy jou geloof elke dag nuut kan uitleef.

Stuur Boodskap

Kontak Riekert Botha direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗